Wie is ek?


Na skool het ek onderwys gaan studeer en vir sewentien jaar skool gegee. Ek het ook verder studeer en 'n Certificate in Ministry, asook 'n Associate Degree in Pastoral Counseling voltooi. 

Ek het gekies vir God. Ek het gekies om alles wat ek doen tot Sy eer te doen. Daarom skryf ek vir Hom. Ek glo dat elke plasing op hierdie blog ʼn boodskap vir iemand is vanuit God se hart, daarom skryf ek net soos die Heilige Gees my lei.

Mag die Here deur hierdie blog verheerlik word en mag dit vir jou tot seën wees.

Soek eers die koninkryk van God.

Liefde
Madeleine

Volg my op Facebook

Kontakvorm

Naam

E-pos *

Boodskap *

Gewilde plasings van hierdie blog

'n Brief aan my kind

Prysuitdeling

'n Brief aan Ma