'n Nuwe boek!

Goeie nuus!

ʼn Pragtige, glansbladsy boek, met een en twintig van Blog vir Jesus se gewildste plasings is nou beskikbaar!



Net betyds vir Kersfees! (Of sommer net om jouself te bederf, hoekom nou nie?)

Uit Hom deur Hom tot Hom, uitgegee deur Biblaridion, bevat die volgende plasings:
Om te weet
Jou droom
Kaalvoet deur die wildernis
ʼn Brief vir Ma
ʼn Woord
Altyd betyds
Brood van die lewe
ʼn Brief aan my kind
Hoe oud is jy
Herders
ʼn Uitdaging
Onverklaarbaar
Wortels
Al my familie
Met die grootste liefde
Krag in gebed
Nuttelose wapens
Alles tot eer van… myself
Alles tot eer van… God
Ek is bly!
Is jy Geestelik?

Die boek kan direk by my bestel word. Voltooi net die kontakvorm op hierdie bladsy en sluit die volgende inligting asseblief in: 
ʼn Posadres en die hoeveelheid boeke wat jy wil bestel. 
Die prys per boek is R65,00 en geen posgeld sal gevra word nie. 
Alternatiewelik kan jy ʼn e-pos stuur na madeleinev1010@yahoo.com.

My gebed is dat hierdie boek tot seën sal wees vir elkeen wat dit lees en dat God daardeur verheerlik sal word.

“Uit Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge.
Aan Hom behoort die heerlikheid
tot in ewigheid!
Amen.”

         (Rom. 11:36)

Volg my op Facebook

Kontakvorm

Naam

E-pos *

Boodskap *

Gewilde plasings van hierdie blog

'n Brief aan my kind

Prysuitdeling

'n Brief aan Ma